Joerie, joerie, botter en brood,
as ek jou kry, slaat ek jou dood

Tuesday, February 22, 2011

Terloops

Aanhaling van Boerevryheid: 'Ek het nou op 'n oulike ding af gekom op die internet oor Siembamba.Op die net het hulle nou 'n paar menings gehad oor waar die liedjie vandaan kom.Party sê dit was aanvanklik 'n swartliedjie oor 'n slang.Wat eintlik was "Sien Mamba"?'

No comments:

Post a Comment