Joerie, joerie, botter en brood,
as ek jou kry, slaat ek jou dood

Saturday, October 31, 2015

RETORIESE VRAAG:

Waarom is dié filmpie vir my só simbolies van die wit ras in die algemeen en die Afrikaner in die besonder...?

Monday, October 26, 2015

PROFESSIONELE SPORT, PORNOGRAFIE VAN DIE GEWONE LEWE

N LIED OOR ONS EIE HOOF-KOMMANDANT.
HY WAT NIE KON OPHOU, TOE ANDER OPGEE NIE.
HY IS NOU NIE EINTLIK N FEe-PRINSIE NIE, MAAR ONTHOU DAT DIE FOTOS GENEEM IS NA N LANG EETSTAKING IN 1996, TYDENS AANHOUDING. SALUUT KAMERAAD.
Met - Willem Ratte.


Hans Van Ginkel and 81 others like this.
Comments
Tinus Sandra Van Reenen Man met waardes en integriteit
Nico Malan Saluut!
Pieter De Wet Saluut Kommandant
Hans Van Ginkel SALUUT!
Alexander Van Wyk Ek salueer u Kmdt.
Flip Theron Nog al die jare van Phalaborwa af ne
Hein Jacobs Saluut!
JJ Fourie Saluut aan beide krygers Willem Ratte en Michiel Burger
Gert Bothma Saluut Willem.Jy is n man met intergiteit en beginsels.Ons het meer van jou soort nodig .
Gerhard Diederik Van Der Merwe Willem jy is n doener en nie net n prater, meer guts in jou as 90% van ons( ek ingesluit ) fb raters alle respek vir jou
David Hensley what is he in jail for? can somebody translate for the american allies here?
Johnny Botha David Hensley, Google "Willem Ratte, the legend" and you can read all about our most respected and beloved hero.
Marthinus Nel
Write a reply...
Pieter Roux Saluut Kommandant Ratte.
Sean Abell Alle eer en respek vir Kmdt Ratte en Kol Burger. Saluut.
Gerda Du Toit Ai tog hoe kan ons dit vergeet Saluut
Renier Potgieter Saluut kommandant
Marthinus Nel Beste Michiel Burger, ek wil nou nie onnodig REALISTIES wees nie, maar solank as wat Willem Ratte mense "...soos die afgetrede Amerikaanse Kolonel Lawrence Wilkerson, voormalige hoof van staf tot Generaal Colin Powell..." aanhaal wat sê: " We need to stop it (Isis), like you stop cancer at the point of origin.", en vergeet dat dit presies die soort ding is wat die Britte destyds van die Boere gesê het:http://ostarapublications.com/the-south-african-war-its.../ - "John Atkinson Hobson’s prophetic book, first published in 1900, describes in clinical detail the lies, deception, underhanded maneuverings, false propaganda—and the ubiquitous Jewish lobby—which lay behind the outbreak of the Second Anglo-Boer War in 1889.
Hobson’s book reveals the trail of lies in the build-up to that war. These included faked “atrocity” propaganda, faked allegations of Boer barbarity, corruption, maladministration, and the deliberate distortions and double-crossing in the “negotiations” which preceded the war.", só lank kan ek nie ewe geesdriftig oor hom raak nie...
Hans Van Ginkel Goeie punt Marthinus Nel - ek sien egter die twee here onder bespreking as briljante militariste en strateë ..ons kan hulle mos maar later polities meer volledig oplei ..so tussen die twee van ons.. ;-)))
Marthinus Nel Hans Van Ginkel, ek het ongelukkig agtergekom dat weinig mense bereid is om na die waarheid te luister - kyk byvoorbeeld na wyle oom Jaap Marais se geskiedenis...

Die meeste stel net belang in SPORT, die PORNOGRAFIE van die gewone, Platoniese lewe ( https://en.wikipedia.org/wiki/Plato)
Plato (/ˈpleɪtoʊ/;[1]Greek: Πλάτων Plátōn pronounced [plá.tɔːn] in Classical Attic; 428/427 or…
EN.WIKIPEDIA.ORG
Nico Malan Marthinus Nel,
Die dag wat jy n fraksie vir jou land opoffer,wat Kmdt.Ratte op ge offer het,sal ek jou miskien erenstig opneem
LikeReply2October 21 at 1:05amEdited
Hans Van Ginkel Marthinus Nel, hoe het jy geweet dat Plato my gunsteling filosoof is. Ek is veral erg oor sy idees oor die ideale Staat en 3-stand gemeenskap - (1) die onselfsugtige filosoofkonings/heersers, (2) die militaristiese bewakers van die Staat, wet en orde, en (3) die verantwoordelike en produktiewe burgery ...ons sal net moet plan maak met die nuttelose gepeupel/massas.. wink emoticon
Hanko Hattingh ñ MAN onder die manne , baie yl en dun gesaai ! Voortreflik .
Marthinus Nel Beste Hans Van Ginkel, ek het gedink ek wil darem terugkeer na hierdie té-vroeg-oorlede string na aanleiding van gister se pornografie: ek het dit natuurlik ge-WIL dat die Springbokke verloor , want ek het agtergekom dat die Afrikanersaak, telkens wanneer hulle wêreldkampioen word, met minstens 'n dekade agteruitgesit word, omdat die gepeupel glo dat rugby op een of ander manier vir ons redding sal bring...
Ek het nie regtig 'n probleem met die " nuttelose gepeupel/massas" nie - dit is wanneer diegene van wie jy íéts verwág ook nutteloos raak, dat sake ernstig raak. Blykbaar het Mark Twain op 'n stadium verklaar:
"Whenever you find yourself on the side of the majority, it is time to pause and reflect."
LikeReply119 hrs