Joerie, joerie, botter en brood,
as ek jou kry, slaat ek jou dood

Tuesday, February 22, 2011

DraadIALOOG

Goeie hemel - wat ontketen 'n mens almal? Dit wys jou hoe veroorsaak 'n mens 'n lawine sonder dat jy dit self besef. Ek het nie eers geweet my kop kán só besig raak nie - en nou moet ek nog "Inside Job" kyk!? Na dese is my brein nikswerd. =-O

No comments:

Post a Comment