Joerie, joerie, botter en brood,
as ek jou kry, slaat ek jou dood

Saturday, February 12, 2011

Siembamba

NOORSVELD- EN ANDER GEDAGTES 1 het só 'n gawe atmosfeer geskep dat ek vir nog gevra het. Toe kom daar NOORSVELD- EN ANDER GEDAGTES 2. Die atmosfeer was weer eens só goed maar het my nekrillings laat kry. Dit is soos MIERLEEU en Joerie, joerie, botter en brood, as ek jou kry, slaat ek jou dood. Die woord "mierleeu" is op sigself 'n contradictio, maar klink vreedsaam, vredig. Die rympie net daaronder is donker, dramaties, dreigend. Ek dink onwillekeurig aan dié liedjie

No comments:

Post a Comment