Joerie, joerie, botter en brood,
as ek jou kry, slaat ek jou dood

Wednesday, March 16, 2011

UITDAGING


Ghaddafi daag Weste uit om soveel vryheid as hy uit te deel

Die Libiese volksopstand is alles Brittanje se skuld, sê kol Moeammar Ghaddafi, op wie die VN ’n nievliegsone oorweeg.

Hy het volgens die BBC op Libiese TV Amerika, Brittanje en Frankryk uitgedaag om hul burgers dieselfde vryheid te gee as wat hy sy Libiese burgers gee. – Leon van den Berg
 

No comments:

Post a Comment