Joerie, joerie, botter en brood,
as ek jou kry, slaat ek jou dood

Wednesday, March 9, 2011

1. DIE KLEUR VAN DIE LAKMOESPAPIERTJIE SAL BEGIN VERANDER WANNEER...

... die groot troppe Europese (klik) gaan begin blêr waarom die Berlusconi kabouter





strafregtelik vervolg word en randy Prins Andy nié:





(Enige raaiskoot waar sy regterhand was net vóór die foto geneem is...)



No comments:

Post a Comment