Joerie, joerie, botter en brood,
as ek jou kry, slaat ek jou dood

Wednesday, April 20, 2011

SKAPE, NET WAAR JY KYK

My liewe Tinkeljander


Jou geheue laat jou nie in die steek nie, só staan dit letterlik in GÉNESIS 1 geskrywe:



26
En God het gesê: Laat Ons mense maak na ons beeld, na ons gelykenis, en laat hulle heers oor die visse van die see en die voëls van die hemel en die vee en oor die hele aarde en oor al die diere wat op die aarde kruip.
27
En God het die mens geskape na sy beeld; na die beeld van God het Hy hom geskape; man en vrou het Hy hulle geskape.


Teologiese gesprekke hoort egter liewer tuis op 
GELOFTEVOLK

No comments:

Post a Comment