Joerie, joerie, botter en brood,
as ek jou kry, slaat ek jou dood

Tuesday, August 18, 2015

GEBOEKSTAAF

Ek verneem die baie bekende Jos Rabie, weet nie wie van julle hom ken, het 70 jaar se lewenservaring, sy outobiografie, geboekstaaf. Behoort baie interessant te wees om te lees, want daar is bitter min mense waarvan ek weet wat selfs sy geboorte kan onthou. Weet julle dalk waar n mens die boek te koop kan kry?

No comments:

Post a Comment