Joerie, joerie, botter en brood,
as ek jou kry, slaat ek jou dood

Tuesday, December 9, 2014

DIE WARE MAROELAMEDIA

Van: P
Datum: 7 december 2014 16:33
Onderwerp: Nuus in Afrikaans by Maroelamedia!
Aan: M, s, K, A, G, N, m, s, H, A, B, C, L, H, j, S, p, G, Petrus Potgieter <potgieter.petrus@gmail.com>, L, E, R



Zie onderstaande en vergeet Beeld, Burger en Rapport. Nieuws kost geen duit bij Maroela!

-------------------------------------------------------------------------------

From: Petrus Potgieter <potgieter.petrus@gmail.com>
Date: 2014-12-08 21:12 GMT+01:00
Subject: Re: Nuus in Afrikaans by Maroelamedia!
To: P
Cc: M, s, K, A, G, N, m, s, H, A, B, C, L, H, j, S, p, G, Petrus Potgieter <potgieter.petrus@gmail.com>, L, E, R , S, P, L, J, F, A, B, M,T, W

Ook van my kant af dankie vir die skakel P, ek het dit opgevolg en kan rapporteer dat ek onder andere Nuuskommentaar: Pierre Korkie en die terroriste gelees het.

Aan die einde daarvan het ek die volgende kommentaar gelewer, soos wat ek dit nog in my internetsnuffelgeheue kan terugkry:

Herman Toerien, ek het weer eens jou o-so-politiek-korrekte nuuskommentaar deurgeworstel en kan nie glo dat 'n Afrikaner in die 21ste eeu nog steeds die Anglo-Amerikaans-/Joods/-Christelik-Islamitiese drie-eenheidsgodsdiens se propaganda so met "hoek, lyn & sinker" sluk nie - die Afrikaner het immers al méér as 'n eeu se ervaring met die BMWS* van dié spul.

*Bedrog, Misleiding, Wanvoorstelling, Swendelary 

'n Tydjie later het 'n leser met die naam Jakoos 'n netjiese, ironiese reaksie op my kommentaar gepubliseer, maar toe ek 'n paar uur later weer gaan kyk, was altwee ons kommentare weg...

Hierdie is net om te waarsku dat ons nie té gou, té geesdriftig raak nie.

Groete

Petrus

------------------------------------------------------------------------
From: H
Date: 2014-12-09 10:18 GMT+01:00
Subject: Re: Nuus in Afrikaans by Maroelamedia!
To:
Cc:



Maroela sensor alle kommentare wat volgens hulle nie polities en godsdienstig korrek is nie!
----------------------------------------------------------------------------------------


From: T
Date: 2014-12-09 10:26 GMT+01:00
Subject: Re: Nuus in Afrikaans by Maroelamedia!
To:
Cc:

Dit impliseer natuurlik sterk dat hulle ook die nuus sensor! Ons mag net hoor en sien wat Maroela dink goed is vir ons!
Die probleem is natuurlik dat ons wat ander godsdienstige sieninge as Maroela het en ander politieke sieninge as Naspers het, nerens het om heen te gaan nie.  Ek is bevrees Praag se nuusdiens is gebfrekkig - en sy kommentaarkolomme is deur 'n paar fundamentalistiese enkelinge oorgeneem.
Ek het gedink die Nuwe Hervormingsnetwerk kan 'n plek wees vir godsdienste debat, maar ek kry die indruk die oopheid van denke is daar maar ook beperk!

-----------------------------------------------------------------------------------------

From: Petrus Potgieter <potgieter.petrus@gmail.com>
Date: 2014-12-09 12:27 GMT+01:00
Subject: Re: Nuus in Afrikaans by Maroelamedia!
To: T
Cc: +29


Beste T 

Ek het intussen weer hierdie kommentaar op dieselfde plek gaan plaas:

Beste Jakoos
Jy het gereageer op my vorige kommentaar op hierdie “Nuuskommentaar” en ek wóú nog iets daaroor sê, maar toe is beide ons bydraes skoonveld.
Jy kan gerus op my boernaal – (we)b(j)oernaal – na die verdere verloop gaan kyk:
Groete
Petrus Potgieter
Die toestand is hopeloos én ernstig...



Petrus Potgieter

-----------------------------------------------------------



1.       jakoos 9 Desember 2014 om 13:34 | Permalink | Antwoord | Rapporteer
Dankie, ek sal gaan kyk.


Maar hierdie gesusansor sit nie lekker nie. Laat my so sterk dink aan Jannie Kruger en die Sensuurraad van doerie tyd! Selle arrogansie, selle eensydigheid, selle bekrompenheid, selle dwingelandy!

-------------------------------------------------------------------------------------------------------

Petrus Potgieter 9 Desember 2014 om 15:51 | Permalink
Jakoos, jy wil nie jou oorspronklike kommentaar aan my e-pos sodat ek dit met die ander korrespondente kan deel nie.
Groete
Petrus Potgieter

-----------------------------------------------------------------------------------------------------------


  1. jakoos 9 Desember 2014 om 18:44 | 
    Ek onthou taamlik wat ek geskryf het, maar ek sukkel om dit weer so in te span.
    ek sal probeer, maar belowe niks!
  2. Petrus Potgieter 9 Desember 2014 om 21:21 | 
    By voorbaat dankie, Jakoos.
    Dis miskien dít wat my só frustreer van die sensuur – dat ‘n mens se oorspronklike, spontane gedagtes sonder (na)denke geëlimineer word en ‘n mens bewaar nie altyd die teks in byvoorbeeld ‘n Word-dokument nie.
    Indien dit sou help, het jy begin deur my aan te vat vir my vermetelheid om die skrywer se meerdere kennis van God en Sy Raadsplan te betwyfel en dan het jy na GotG verwys.
    (Hierdie kommentaar gaan natuurlik onmiddellik na ‘n Word-dokument en dan na die sandkolk van die MIERLEEU.)
    Groete
    Petrus Potgieter
-------------------------------------------------------------------------------------------------------


  1. jakoos 9 Desember 2014 om 22:33 | 
    Petrus ek dink dit was iets soos die volgende:
    Petrus Potgieter, hoe durf jy vir Herman so aanvat? Jy kan mos sien hy weet presies wat God dink. Hy kan dan vir ons vertel: “God verhoor gebede, maar nie altyd soos ons wil hê dit moet gebeur nie omdat God beter weet wat goed vir ons is.”
    Maar nou staan ek net en wonder wat dan nou goed is vir ons met Korkie se dood.
    Want as die Gift of the Givers se bewering waar is dat Korkie Sondag sou vrygelaat word (en blykbaar was daar iets want Korkie se vrou was reg om oorsee te gaan), dan is dit darem ‘n verskriklike ding wat die alwetende godheid gedoen het om mense maande lank te laat bid en hoop – en dan toe te laat dat die man ‘n dag voor hy vrygelaat sou word, doodgeskiet word.
    Wat wonder ‘n mens, sou daaraan goed wees vir ons om so wreed ontnugter te word.
    (ek wou iets byvoeg soos: “maar dalk wou God vir ons ‘n duidelik boodskap daarmee stuur. Soos dat hy eintlik nie bestaan nie” maar ek het dit toe maar gelos.
    Ek stuur hierdie vir jou via Mierleeu.
----------------------------------------------------------------------------------------------------

Petrus Potgieter 10 Desember 2014 om 10:14 |  | Antwoord Rapporteer
Dankie Jakoos, die sirkel is voltooi en die MIERLEEU lê weer stil…
----------------------------------------------------------------------------------------------------
From: A F
Date: 2014-12-10 13:14 GMT+01:00
Subject: Re: Nuus in Afrikaans by Maroelamedia!
To: Petrus Potgieter <potgieter.petrus@gmail.com>


UITSTEKEND!!!.WANNEER GAAN ONS MENSE OOIT DIE WAARHEID GLO? 
 DIE GOD WAARIN HULLE GLO IS TUSSEN HULLE ORE. 'N MENS GEMAAKTE GOD!!!!

------------------------------------------------------------------------------------------------------




No comments:

Post a Comment