Joerie, joerie, botter en brood,
as ek jou kry, slaat ek jou dood

Wednesday, June 4, 2014

WÉÉR UIT 'N ANDER FORUM


Ai ai, hoekom is dit ons "powerless" outjies wat die ontledings ter harte neem, terwyl die "powerful" Nkandla speel? Eish kwadraat ....
Like other Brics, South Africa neglected basic reforms during the glory...
THE TELEGRAPH
LikeLike ·  · 
  • Gerhard Augustyn En so dink ek en soek ek maar verder om woorde te kry oor hierdie moeilike saak ....http://maroelamedia.co.za/.../wanneer-rykes-oor-armes-stry/

    Wanneer rykes oor armes stry | Maroela Media
    ...See More
  • Trixie Schuster Was dit ook in so n toestand vroer?
  • Johan van der Merwe Proudly brought to you by the cANCer government of Jacob Zuma. Viva idiots Viva.
  • Marthinus Nel Já, Trixie Schuster , aan die einde van die Tweede Wêreldoorlog het Suid-Afrika op die randjie van die afgrond gestaan, maar gelukkig het die Afrikaners dit gesien en met die uitslag van die 1948-verkiesing die ondergang uitgestel. Die Afrikaners het nie net daarin geslaag om teen die internasionale, totale aanslag ín die staatskip drywende te hou nie, hulle het - in teenstelling met die bantoejaan"regering" se eerste twintig jaar - in húl eerste twintig jaar die skip deur die ergste denkbare storms geloods en 'n land tot stand gebring waarna die hele wêreld net in afguns kon staar, maar méér nog: in die tydperk tussen 1945 en 1975 het die MENSLIKE BESKAWING sy hoogtepunt aan die Suidpunt van Afrika bereik - ONS MOES NIE VERNIETIG WORD OMDAT ONS TE SLEG WAS NIE, ONS MOES VERNIETIG WORD OMDAT ONS TE GOED WAS!
    1 min · Like

No comments:

Post a Comment