Joerie, joerie, botter en brood,
as ek jou kry, slaat ek jou dood

Tuesday, November 20, 2012

UITSTEKENDE KOMMENTAAR

R4 > Witafrikanerboerseun • 4 days ago − My suster het in die VSA geswot. Sy wou geklassifiseer word as n African American aangesien so n persoon dan finansiele voordele kry(affirmative action daar). daar was toe n hewige debat in die klas en sy het aangehou argumenteer dat sy in Afrika gebore is(elfde generasie), haar taal is "African" en kom net in Afrika voor teenoor die swartes daar in haar klas wat net Engels praat(net-net) en nog nooit in Afrika was nie. Nodeloos om te se, sy kon nie regkom nie. Maar nou ja ons het nie spesiale reels nodig nie, ons kan op ons eie voete staan!!!!

[van: http://praag.co.za/rubrieke-magazine-403/72-christo-landman/12634-obama-die-oordeel-van-god.html]

No comments:

Post a Comment