Die MIG 23 het die oorlog finaal weg van SA geswaai...ons verouderde vliegtuie en heilkopters kon net nie meer die Leer steun in sy oorgrens optrede nie...selfs nie eers binne die ou SWA nie as jy die lug oorlog verloor , verloor jy die oorlog in Westerse terme...maar nie in die Midde Ooste of Ooste nie...Dis snaaks dat ons miljarde rande gespandeer het om 8 kern bomme in dieselfde tyd te bou....maar strategies nie kon besef dat ons eerder geld in ten minste 2 klasse veg vliegtuie van wereld gehalte insit nie..as ons hiedie navorsing vroeer gedoen het se nou maar alreeds in 1978 sou ons meer bedingings mag gehad het...Hierdie wapen te same met Soviet SAM misiele was ons baas......Dit verstom my altyd dat ons so baie geld in Meg. Inf gesit het en suksesvol was daarmee soos Roland de Vries by Generaal Von Mellenthin geleer..het .....maar nie n lugvermoe daaraan gekoppel het nie....Dieselfde kan gese word van Operasies soos die teen die Oie-raffinyderye in Luanda en Cabinda....dit was nie n leer operasie nie maar n missiel operasie ....Dink net as ons n missiel kon afvuur na Cabinda vanaf n duikboot.....of Luanda se Olie raf. met n moderne lug vermoe met korrekte missiel....Ons het maar lekker geld gemors in ons militere ontwikkeling....my mening.....
No comments:
Post a Comment