SPESIAAL VIR MATT HEYNS
In twee verskeur ...
Het nie genoeg rakspasie vir my -alreeds uitgedunde- boekery nie.
Het hierdie tydens my fakulteitsjare verslind. Heyns, König, Jonker en Durand-hulle was my teologiese helde.
Bêre ek húlle of Dana Snyman, Nataniël en ander se meer resente boeke in n kartonhouer?
Het nie genoeg rakspasie vir my -alreeds uitgedunde- boekery nie.
Het hierdie tydens my fakulteitsjare verslind. Heyns, König, Jonker en Durand-hulle was my teologiese helde.
Bêre ek húlle of Dana Snyman, Nataniël en ander se meer resente boeke in n kartonhouer?
Ek het nooit enige van hierdie mense se boeke gelees nie. Dis seker hoekom my kop op 80 nog so helder is.
ReplyDelete...en die helde só geval het, Thys...
ReplyDeleteDie volk word deur die "kerk" en polici vir eie gewin om die bos gelei deur te lieg of dit gedruk staan. Quaere verum.
ReplyDeleteDie sogenaamde Jesus van die nuwe testament is 'n mitiese ontwikkeling van Joshua in die Exodus allegorie. Kyk gerus Exodus 17. Die "kerk" lei die Volk doelbewus vir eie gewin om die bos. Daarom het duisende 'gelowiges' al kluite gekam om hierdie bedrogspul die loef af te steek. Die Christelike geloof bevat immers geen ewige waarhede nie. Almal dans soos die Boesmans om 'n vuur en verbeel. Quaere verum.
ReplyDeleteDr Isak Burger beweer: Dit gaan oor geloof in Jesus H. Christus. Ek seg: Wanneer die jakkals die passie preek moet die boer sy ganse oppas. Die 'kerk' aanbid die drie in een Griekse son god (Jesus H. Christus) wat deur Konstantijn by Nicea bewerkstellig is. Hy het die naam van die drie in een Babiloniese son god (Tammuz) na Jesus H. Christus verander en dit die drie in een universele son god van die Romeinse Rijk gemaak. Volgelinge van die mislukte mashaich vir die Jode (Jehoshua) wat nie hierdie mitiese god wou aanbid nie is deur die Inkwisisie gedurende die Donker eeue om die lewe gebring. Jesus H. Christus, die drie in een Griekse son god word vandag nog in tempels met obelisks op son god dae (sondae) aanbid terwyl aflate ingevorder word. Dis nie 'n wonder die “kerk” is magteloos wanneer 'n ramp soos 'n droogte ramp tans ons tref nie. Die Christelike geloof bevat immwers geen ewige waarheid nie. Quaere verum.
ReplyDeleteDie Christendom is so by so 'n bedrogspul deur 'n kriminele sindikaat bedryf. My passie: Om elke predikant (blatante leuenaar) met die derms van 'n politikus te verwurg.
ReplyDelete