[http://mierleeu.blogspot.be/2015/12/die-gevalle-viljoen_7.html]
As julle die boek lees dan sal julle sien Pik Botha, Genl. Constant Viljoen, en Kol. Hannes Venter is landsverraaiers. Hulle het die ops. in die dag laat uitvoer, die nuutste lugfoto's is verwyder en die Kubane het vir hulle vir hulle gelê en wag. Dit alles om dat Amerika, Suid-Afrika kon uithaal oor hul olie opslagplekke en die vrylating van Mandela. Mense help my, ek kan dit van Pik verwag, maar nie van Genl. Constant nie. Wat moet die ouers sê van die 2 soldate wat gesterf het in die operasie. Ek hoor graag van julle ouer leiers.!!!!!
No comments:
Post a Comment