Net so. Probeer maar voorstelle pos op fora waar Afrikaners saamdrom en kyk hoe vinnig en fel jy aangeval word! Ons mense is so verbouereerd en vatbaar vir polities-korrekte denke dat hulle veel eerder hul eie mense sal uitmekaar skeur as om hule venyn op die vyand se hoof te stapel. Verskoon die mengelmoesmetafoor. Kaapse groete.
Net so. Probeer maar voorstelle pos op fora waar Afrikaners saamdrom en kyk hoe vinnig en fel jy aangeval word! Ons mense is so verbouereerd en vatbaar vir polities-korrekte denke dat hulle veel eerder hul eie mense sal uitmekaar skeur as om hule venyn op die vyand se hoof te stapel. Verskoon die mengelmoesmetafoor.
ReplyDeleteKaapse groete.