PP 2012 - 1986kalendertji[e] tiktyd gaan verbybang is ek nieen ook nie eg bly-ek sug en ek lagons lag en verwag:vir jou wil ek hêvir hom- agteraf beskou -vir my
PP 2012 - 1986
ReplyDeletekalendertji[e] tik
tyd gaan verby
bang is ek nie
en ook nie eg bly
-
ek sug en ek lag
ons lag en verwag:
vir jou wil ek hê
vir hom
- agteraf beskou -
vir my