in propria persona,
reaksionêre digkuns
só kan tik:
PP 2012 - 1986
kalendertji[e] tik
tyd gaan verby
bang is ek nie
en ook nie eg bly
-
ek sug en ek lag
ons lag en verwag:
vir jou wil ek hê
vir hom
- agteraf beskou -
vir my
huiwer ek
om jou
revolusionêre
kunsverse
te aanskou
dog
my lot is net
om dié spel
te kontroleer
en beheer
No comments:
Post a Comment