Date: 2016-02-04 21:22 GMT+01:00
Subject: VIR JOU AANDAG
To: Chris
_____________________________
"From: Chris
Date: 2016-02-05 17:52 GMT+01:00Subject: Re: VIR JOU AANDAG
To: Petrus Potgieter <potgieter.petrus@gmail.com>
Hi Petrus,
Dankie hiervoor. Dis baie mooi. Selfs jy sal dit moet erken, dit roer 'n mens se siel.
Groete,
Chris"
_________________________________________________
..., maar die hart van onse vader
het geen legio aan wonings
die hart van onse vader
het net-net vier kamers
waarvan ek en jy
steeds twee beset
wanneer my ventrikelsnare sidder
en heftig my gemoed beweeg
dan roer ook jou hart se snare
en broederlik vorm interferensies
jy in jou klein hoekie en ek (in)
myn goue snit vorm suiwer, stabiele stof
No comments:
Post a Comment