MIERLEEU
Joerie, joerie, botter en brood,
as ek jou kry, slaat ek jou dood
Monday, December 7, 2015
DIE GEVAL(LE) VILJOEN 1
[
http://mierleeu.blogspot.be/2016/01/die-gevalle-viljoen-2_6.html
]
Morné van Zyl
December 5 at 5:45am
·
Alberton, South Africa
Genl. Constand Viljoen maak reg om te spring.
Like
Comment
529 people
like this.
2 shares
Comments
Daan Wessels
Hy het gelei deur sy voorbeeld.
Like
·
Reply
·
6
·
December 5 at 5:50am
Frank Viviers
yster
Like
·
Reply
·
5
·
December 5 at 5:50am
Nico Malan
Hierdie foto is al voorheen geplaas,en as ek dit nie mis het nie,die dispatcher ook baie famous,en voor party van die bats op en af spring,ek was nooit in die bats nie,herhaal maar net wat voorheen geplaas is
Like
·
Reply
·
4
·
December 5 at 6:11am
Derick Lemmer
Stofstepie het ons infanteriste hom genoem
Like
·
Reply
·
2
·
December 5 at 6:25am
Eric Cillie
Staf Kitching is die dispatcher ! Wat n great ou !
Like
·
Reply
·
2
·
December 5 at 7:17am
Michael van Zyl
Samajoor Kitching. Hy het beslis gelei deur sy voorbeeld en was n awesome dispatcher. Salute. Legend in sy eie reg.
Like
·
Reply
·
4
·
December 5 at 7:19am
David Ulrich
BSM Kitching,afstuurder
Like
·
Reply
·
4
·
December 5 at 7:25am
Kevin Hope
The soldier's general! !
Like
·
Reply
·
4
·
December 5 at 8:21am
Justus van Rensburg
Putty face. Samajoor Kitching. Was my AO. 77-79. B kompanie. Ysters.
Like
·
Reply
·
1
·
December 5 at 9:30am
William Robertson
Respect
Like
·
Reply
·
2
·
December 5 at 10:38am
Marthinus Nel
"Op my ou ramkietjie..."
Like
·
Reply
·
2
·
December 5 at 10:48am
Chris du Toit
Kitcha!!!! Legend....!!!
Like
·
Reply
·
2
·
December 5 at 11:15am
Marius Van der Walt
SALUTE GENL
Like
·
Reply
·
2
·
December 5 at 11:32am
Johan Louw
KITCHA SALUT\
Like
·
Reply
·
2
·
December 5 at 11:47am
Sophia Edwards
Baie goeie foto
Like
·
Reply
·
1
·
December 5 at 12:03pm
Jacques Gouws
Voorreg om hom as n oupa te he! Dankie dat soveel mooi dinge steeds gesê word
Like
·
Reply
·
8
·
December 5 at 12:10pm
Pieter Walkinshaw
Hy sal altyd my eerste in bevel wees ek het hom in Pretoria in 80 ontmoet en ek sal enige tyd my lewe vir hom neerle
Like
·
Reply
·
December 5 at 1:57pm
Christo Botha
Jou oupa selfde stoffasie as Genl de Wet en De la Rey. Yster!!
Like
·
Reply
·
2
·
December 5 at 3:36pm
Jacques Gouws
Bitter dankie julle
Like
·
Reply
·
December 5 at 4:09pm
Louis Hollander
Stem saam met Christo Botha
Like
·
Reply
·
December 5 at 6:01pm
Carel van Heerden
Hy is Nog my Generaal!
Like
·
Reply
·
December 5 at 9:19pm
Write a reply...
Mariaan Theron
Hy was. N yster.
Like
·
Reply
·
1
·
December 5 at 12:10pm
Reinhardt Brown
Ja sal like m te hoor wat Wynand Du Toit sal se oor die "oulike generaal wat sy recces uitverkoop het .....pppppfffftttt
Unlike
·
Reply
·
3
·
December 5 at 12:15pm
Hanko Hattingh
Ek gaan nou op baie tone trap ! Hy was die wat Lucas Mangope moes help met om n staatsgreep te voorkom ! Die ,,fantastiese" generaal het by die vliegveld geen wapens vir sy manne gehad nie ! Daai 3 AWB manne is toe vermoor . Ook hy het saamgestem by die Skilpadsaal in Pta dat dat niemand in die groepe wat daar was , dat niemand in 94 sou stem nie , om op die nippertjie , die VF te registreer , letterlik net voor 12uur die nag . Dis al wat ek van hom dink : Volksverraaier !
Unlike
·
Reply
·
3
·
December 5 at 12:27pm
Hide 14 Replies
Johan Stoop
Ek stem Kontant Miljoen.
Unlike
·
Reply
·
2
·
December 5 at 1:13pm
Christo Botha
Julle praat stront met julle Mercedes Benz en Klipdrif.
Like
·
Reply
·
December 5 at 3:37pm
Hanko Hattingh
Onthouer en ry nie MB nie !
Like
·
Reply
·
December 5 at 4:01pm
Carien Beukes Nefdt
Sjoe Hanko jou feite is nie naby die waarheid nie! Hoekom probeer jy nie die ware feite in die hande kry nie??
Like
·
Reply
·
December 5 at 7:02pm
G B Du Plessis
Hanko Waar was jy? Weet jy day Bob die Boere wat saam hom daar was Sou bewapen? Weet jy dat ET en sy Manne alles op geneuk het? Daarom wou die Bop Weermag nie die Boere bewapen Het nie
Weet jy dat die AWB lede daar Dood geskiet is agv Hulle eie toedo
...
See More
Like
·
Reply
·
1
·
December 5 at 7:28pm
·
Edited
Carien Beukes Nefdt
Hanko wat GB nou vir jou in minder as 10 sinne geskryf het is feite. Moenie dat mense wat die kat aan die stert beet het vir jou storietjies vertel nie! Genl Viljoen het nie geglo om agter sy troepe te wees nie. Hy was saam met hulle of voor hulle. Ge
...
See More
Like
·
Reply
·
1
·
December 5 at 7:52pm
·
Edited
Christo Botha
As ek reg is was genl Groenewaldr
Like
·
Reply
·
December 5 at 8:10pm
Christo Botha
As ek reg is, was genl Groenewald ook daar en hy het persoonlik aan my gesê dat ons toets sou gedop hep met die ongedissiplineedes se optredes! Al sê hull vandag wat!
Like
·
Reply
·
1
·
December 5 at 8:12pm
Linda Zaayman Rademan
Dankie Hanko ek stem saam - pleks hy op sy kop geval het. Ons het hom gehuur en betaal om ons te help en toe verraai hy ons - die vuilgoed. Daai AWB's se bloed is is op sy hande en gewete - as hy soiets het.
Unlike
·
Reply
·
2
·
December 5 at 11:30pm
G B Du Plessis
Linda , Kan jy my dalk Se wat het die AWB in BOP gaan maak? Mangope het duidelik gese Hulle moet nie kom nie, Hulle was nie Welkom daar nie . Maar Nee Groot Menere moes gaan af-show
Viljoen en die Boere was wel genooi. Die AWB het die hele ding daar verongeluk
Like
·
Reply
·
2
·
Yesterday at 3:47am
Carien Beukes Nefdt
Linda ken jy vir genl Viljoen persoonlik? Ek kan die haat en bitterheid wat jy vir hom het lees in jou opmerkings. Het jy die bewýse dat.julle hom "gehuur" het. Genl Viljoen is nie te koop of omkoopbaar nie. Dit kan ek vir jou verseker. Ek kan jou ook
...
See More
Like
·
Reply
·
1
·
Yesterday at 4:47am
Jacques Gouws
Bitter baie dankie julle!!! Ek sal die vir hom wys. Dalk kan die "manne " met hulle aantuigings hulle feite agter mekaar kry en na dit weer iets sê!!!
Like
·
Reply
·
1
·
Yesterday at 5:16am
Daan Wessels
Hanko, Eugene Terreblanche en Julius Malema is twee kante van dieselfde munt. Genl. Viljoen is ' MAN tussen manne.
Like
·
Reply
·
2
·
10 hrs
Christo Botha
Dis hoog tyd dat mense soos Hanko Hattinh, Linda Zaayman Rademan ens vir laster gedagvaar word! Hulle feite gewoonlik op hoorsê gegrond!
Like
·
Reply
·
2
·
4 hrs
Write a reply...
Jacques Gouws
Een opinie teenoor n meerderheid dink ek nie geld nie, maar ja jy is seker geregtig daarop Reinhardt. Het nie te lank terug nie met Michael Hough daaroor gesels en sy opinie verskil baie sterk met joune! Snaaks genoeg was hy langs Wynand met die op!!!
Like
·
Reply
·
2
·
December 5 at 12:28pm
Jacques Gouws
Hanko gaan kyk gerus " the death of appartheid" die dokumenter is gebaseer op feite en nie spekulasie nie. Maar weereens " jou opinie is die van jouself"
Like
·
Reply
·
December 5 at 12:31pm
Marthinus Nel
Advokaat PJ Pretorius skryf in voetnoot 10 op bladsy 314 van sy boek VOLKSVERRAAD: "Constand Viljoen en Tienie Groenewald is deur die Nasionale Intelligensiediens se personeel (wat nie altyd mooi geweet het wat aan die gang is nie) gereeld opgemerk in die geselskap van F.W. de Klerk, Neil Barnard, Roelf Meyer en bepaalde ANC-lede."
Like
·
Reply
·
December 5 at 4:07pm
Christo Botha
En wie het Pretorius gefinansier om sy swartsmeerboek te skryf!
Like
·
Reply
·
4 hrs
Marthinus Nel
Christo Botha
Jy bedoel seker dis dieselfde persoon/instansie as wat oom Jaap Marais gefinansier het om sy monografie oor die bedenklike toetrede van die afgetrede generaals tot die politiek van Suid-Afrika te skryf...
Like
·
Reply
·
10 mins
Write a reply...
Jan Barnard
Dit is waar wat die manne van genl Viljoen se en selfs na sy uittrede was hy n jintelman
Like
·
Reply
·
2
·
December 5 at 12:54pm
Carien Beukes Nefdt
Verseker!!
Like
·
Reply
·
December 5 at 7:02pm
Write a reply...
Pieter Walkinshaw
Sal enige tyd enige plek saam met hulle nou nog veg
Like
·
Reply
·
4
·
December 5 at 1:12pm
Jacques Gouws
Dankie manne
Like
·
Reply
·
December 5 at 1:50pm
Andrew Ferreira
Was maar doe beste.gem
Like
·
Reply
·
December 5 at 2:24pm
Louis Hollander
N yster dankie generaal
Like
·
Reply
·
December 5 at 2:58pm
Nick Boshoff
Genl, daai ou met die woeste snor gaan nie k@k van JOU vat nie…! En watse asblik/drom is daar links agter?
Like
·
Reply
·
December 5 at 4:38pm
·
Edited
AlexSparks Reyneke
Wonner of dit nie Arrie Helberg daar agter die Gnl is nie
Like
·
Reply
·
December 5 at 5:13pm
Cobus Kramer
Dit was Generaaal Vikjoen wat my en n paar ander lede van die AWB gered het om ons uit te praat uit die stasts greep van Bop. Sy woorde het sens gemaak
Like
·
Reply
·
1
·
December 5 at 5:15pm
Alwyn Stoltz
Hy was n yster gewees en was n eer om onder sy bevel te gewees het
Like
·
Reply
·
1
·
December 5 at 5:15pm
Daan Smit Phalaborwa
Ek sal graag ons huidige hoof van die weermag dít wil sien doen.
Like
·
Reply
·
1
·
December 5 at 5:32pm
Cobus Kramer
Hahaha Daan dis nou n moerse grap daai en oo ja hulle kry hulle wings gratis
Like
·
Reply
·
December 5 at 5:34pm
Daan Smit Phalaborwa
Al wings wat hulle kry is KFC s'n.
Like
·
Reply
·
3
·
December 5 at 5:58pm
Jan Barnard
As daar een genl was wat sy rang verdien het was dit genl Viljoen. Hy het nie iets gedra wat hy nie voor gewerk het nie en glo my vanaand genl Viljoen sou nooit iets gedra het waarvoor hy nie gekwallifiseer het voor nie. Sy karakter en die mens wat hy was sou dit nooit toegelaat het nie.
Like
·
Reply
·
3
·
December 5 at 6:24pm
Jan Holtzhausen
Hulle kan nie valskerms kry nie, hulle gebruik vrag-valskerms.
Like
·
Reply
·
15 hrs
Write a reply...
Ian Stewart Bell
Yster.
Like
·
Reply
·
1
·
December 5 at 5:39pm
Ian Stewart Bell
As daai man met die groot snor se spring, dan spring jy!!!
Like
·
Reply
·
December 5 at 5:41pm
Gerald Fourie
Te veel ouens blaf agter hoorsê aan en poog om karaktermoord te pleeg ten opsigte van 'n man onder die manne wat hul glad nie ken nie. Stop jul k.k! Of gaan praat dit in jul eie klein kringetjie. Hierdie is 'n militêre blad waar die oorgrote meerderheid veterane weet watter kaliber generaal Viljoen is...
Like
·
Reply
·
11
·
December 5 at 6:07pm
Joppie OT Nieman
Ag kom nou!
Like
·
Reply
·
December 5 at 6:12pm
Wouter Marais
Viljoen en landman
Like
·
Reply
·
December 5 at 6:33pm
Anton Landman
DIE SNOR DAN WEET JY HET AO. & VILJOEN MAN VAN STAAL.
Like
·
Reply
·
1
·
December 5 at 6:44pm
Johan Potgieter
Ek het die eer gehad om die Gen te ontmoet en glo my n meer gentle man kry jy nie. As daar een ou is wat weet van oorlog is dit hy. So die ouens wat wil nonsens praat doen dit op n ander plek asb.
Like
·
Reply
·
8
·
December 5 at 6:49pm
Louis Hollander
Net so Johan
Like
·
Reply
·
2
·
December 5 at 6:50pm
Sarel Naude
johan /louis ek stem saam in 1980 ontmoet wat n man.
Like
·
Reply
·
1
·
December 5 at 7:34pm
Barry Swart
My gewaardeerde bevelvoerder 1993 tot 1994 maar deur politci mislei.
Like
·
Reply
·
2
·
December 5 at 7:51pm
Johan van Wyk
Hanko Hattingh en Reinhardt Brown en stem ek weet nie waar julle die stories kry nie maar as julleniks goed van die mense kant se hou dit vir jouself en bly van blad af maar my opinie is beide van julle het nooit geleer om die Generale te respekteer nie nou vind julle fout met alles of elke foto wat op die blad kom.
Like
·
Reply
·
1
·
December 5 at 9:26pm
Christo van Graan
Die AWB wat ongenooi opgedaag het in Bop was n verleentheid en die oorsaak dat dinge skeef geloop het in Bop. Generaal Viljoen het baie diep spore getrap....dieper as wat baie besef en steeds was hy n nederige soldaat,man en boer. Die regering van die dag het n tak deur sy agterent getrek net soos wat daar vir ons gelieg was.Respek.
Like
·
Reply
·
4
·
December 5 at 10:00pm
·
Edited
Carl Cornelissen
As jy wil K@K praat gaan doen dit by jou Huis.
Gen. Viljoen is n man uit een stuk.
Like
·
Reply
·
December 5 at 10:54pm
Jacques Gouws
Baie dankie aan elkeen van julle, ek voel dat hy sy kant gebring het. Al was hy onder geweldige druk het hy steeds bly staan vir dit wat reg is!
Like
·
Reply
·
1
·
Yesterday at 5:21am
Louis Hollander
Daar was net 3 ware generaals Constant Jannie Geldenhuis en Magnus ek salute hulle
Like
·
Reply
·
2
·
Yesterday at 6:01am
Christo Botha
Magnus het later beslis die NP en PW gehelp ons land weg te gee! Beslis niedieselfde stoffasie as genl Viljoen nie!
Like
·
Reply
·
4 hrs
Write a reply...
Marius Van der Walt
Jacques Oom Marius hier Ek dink ek moet iets se ,Ek het baie na aan generaal gewerk Miskien het julle oupa al gepraat oor sy onmoontlike drywer " Trpple M " Wel dit was ek as gevolg van my name , ek was vir n ekstra jaar sy persoonlike drywer by HK .Wat n Wonderlike en dierbare MENS .Die woord Respek het betekenis gekry wanneer dit by generaal kom .N baie nederige mens .repek vir sy familie ,sy medemens en ,mede soldate ,maak nie saak wie jy is nie ,Respek word verdien nie gegee .Generaal is n geniale en parate mens wanneer dit by militere komplikasie kom en het altyd sy mede mens se belange eerste gestel ek praat hier as soldaat en in persoonlike hoedanigheid, Hier is so baie persone wat nonsens praat en nie FEITE het nie . , Baie van die oud soldate wat op die blad is ,SAL enige tyd weer onder Generaal werk ,NET omdat respek weddersyds is .van skoonmaker af tot by die hoof van weermag SALUUT GENERAAL
Like
·
Reply
·
9
·
Yesterday at 8:10am
·
Edited
Jacques Gouws
Baie dankie oom, ek sal vir hom groete stuur
Like
·
Reply
·
22 hrs
Jorrie Pallis
Genl Viljoen. 'n Man der manne. Ek salueer u Generaal.
Like
·
Reply
·
10 hrs
No comments:
Post a Comment
Newer Post
Older Post
Home
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment