BBC
http://www.bbc.com/news/uk-31052648
30 January 2015 Last updated at 21:03 GMT
Vicar's 9/11 Facebook post investigated by Church
The Church of England is investigating a vicar accused of posting an article on Facebook blaming Israel for the 9/11 attacks in the US.
The Reverend Stephen Sizer, vicar of Christ Church, in Virginia Water, Surrey, allegedly posted a link to an article entitled: "9/11 Israel did it."
He reportedly wrote: "Is this anti-Semitic? It raises so many questions."
Mr Sizer later removed the link and apologised for his "ill-considered and misguided" actions.
The Diocese of Guildford said it was taking "immediate steps" to investigate.
A spokesman for the diocese - which oversees Mr Sizer - said it was a matter of "deep sorrow and shame" that the posts appeared in the same week as the 70th anniversary of the liberation of Auschwitz.
"Our attention has been drawn to comments by the Rev Stephen Sizer on social media.
"In those comments Rev Sizer linked to an article entitled '9/11 Israel did it'," the spokesman said.
'Beyond absurd'
"These comments would rightly be seen as unacceptable whenever they were posted.
"It is a matter of deep sorrow and shame that they have been posted in this week of all weeks."
He added the diocese was "aware of the seriousness of the matter" and was also in touch with the Board of Deputies of British Jews.
In a statement, Mr Sizer said: "It was particularly insensitive in that last week coincided with Holocaust Memorial Day.
"I removed the link as soon as I received adverse feedback, and realised that offence had been caused.
"I have never believed Israel or any other country was complicit in the terrorist atrocity of 9/11, and my sharing of this material was ill-considered and misguided."
He added that at the request of the diocese, he would not be using social media or blogs until further notice.
BBC religious affairs correspondent Caroline Wyatt said Mr Sizer had a history of disputes with Jewish community leaders over blog postings on Israel and Zionism.
In 2013, he and the Board of Deputies of British Jews reached a mediated agreement aimed at ending a long-running dispute over postings on his blog.
Jonathan Arkush, vice-president of the Board of Deputies of British Jews,told the Jewish News: "Posting, and giving approval to, an article which in effect accuses Jews of responsibility for the 9/11 atrocity is unquestionably anti-Semitic, just as it is beyond absurd."
"I have never believed Israel **or any other country** was complicit in the terrorist atrocity of 9/11" - so ... is dit dan oraait om te sê dit was 'n "inside job"?
ReplyDeleteJy is so logies soos wyle oom Fanus Rautenbach se Jan Absoluut.
ReplyDeleteWanneer jy ooit eendag hier kom kuier kan ek verduidelik waarom ek spesifiek hierdie berig uit 'n moontlike minimum 32,200 "9/11 whodunnit" Google-inskrywings gekies het om hier te publiseer.
Ek het via jou bostaande Blogger-identiteit na dié van Linda Marie Botes gaan kyk - pragtig!
This comment has been removed by the author.
ReplyDeleteSug, ja, Lindatjie - lang paaie saam met haar bewandel, en stelle afgetrap. 'n Enigma, daai een!
ReplyDeleteEk het seker al amper al daai 32,200 whodunnits gelees en is vertroud met al die 35 unieke idees waarvan hulle maar almal 'n mengelmoes is...
Maar: sal graag eendag dit vet kom kou daar in - België, lei ek af?
Eweneens is jy heel welkom om my vuur hier in die Klein Karoo, en ek kan jou selfs aan 'n paar Belge hier voorstel - die een bak die heel beste koekies (en sy vrou se melktert: uit die boonste rakke), en danksy die ander een is goeie bier hier beskikbaar...
Maar, soos seker klokhelder duidelik is: ons leef hier op geleende tyd, en sal seker kort voor lank almal 'n nuwe-ou heimat in die Ou Wêreld moet kom soek...
Groete.
(Ek wetie hoe jy dit doenie, maar jou poësie lyk soos prosa)
DeleteEk het nie eers 32 van die 32,000 gelees of bekyk nie en ek weet by Toutatis (https://www.google.be/search?q=toutatis&espv=2&biw=1440&bih=767&tbm=isch&tbo=u&source=univ&sa=X&ei=ZxDbVL-yNsHiav_rgsgH&ved=0CDcQsAQ&dpr=1) nie hoe om "35 unieke idees" daaruit te abstraheer nie, maar ek weet wél wat ek van die amptelike weergawe dink...
België, ja, maar in die besonder Vlaanderen, waar ál die vet al preventief verwyder is vir 'n mens se eie beswil. My (Suid-Afrikaansgebore) Vlaamse vrou sing gereeld 'n Boerehooglied van soetkoekies, melktert en haar brandewynbedruipte (vrugte)koek!
Wanneer ek die Russiese klokkie hoor sing soos hy tans deur die Amerikaners gelui word (https://www.youtube.com/watch?v=ip3xE0Kdp_E), is ek natuurlik nie so seker of die nuwe-ou heimat in die Ou Wêreld geleë is nie en beplan ek en my vrou om binnekort (weer) die Orania-opsie te ondersoek.
Die Avondland is die beste in die Somer.