MIERLEEU
Joerie, joerie, botter en brood,
as ek jou kry, slaat ek jou dood
Wednesday, December 16, 2015
OOR GROOT BEKKE & KLEIN BEDRYFIES
Philip Botha
December 13 at 3:11am
Wreaths across America - Elke jaar so hierdie tyd sit die VSA n krans op elke Militere Graf.hier is die eerste groep Patriot Riders
Give feedback
51 Likes
30 Comments
Like
Comment
51 people
like this.
Comments
Philip Botha
Like
·
Reply
·
December 13 at 3:16am
Philip Botha
Like
·
Reply
·
December 13 at 3:16am
Philip Botha
Like
·
Reply
·
December 13 at 3:17am
Mornay
Botha
Salute!!!
Like
·
Reply
·
3
·
December 13 at 3:27am
Chris Schutte
Sjoe , dis baie goed . Dis mos waaroor dit gaan . Hier is daar geen respek v ons gevalle makkers nie . Hartseer .
Like
·
Reply
·
3
·
December 13 at 3:39am
Eugene Nel
En ons het net ons eie mense om te blameer. Ons veg te veel ondermekaar.
Like
·
Reply
·
2
·
December 13 at 6:58am
Write a reply...
Marthinus Nel
Die grootte van 'n ou se motorfiets is regstreeks eweredig aan die grootte van sy bek:
https://www.youtube.com/watch?v=eZEpSqn00tM
en omgekeerd eweredig aan sy bedryf:
https://www.youtube.com/watch?v=cM6Yi3aMaq4
(Tolla van der Merwe) Nico Nel - Iets unieks
Nico Nel op Maak 'n Las.
YOUTUBE.COM
Like
·
Reply
·
Remove Preview
·
December 13 at 11:24am
Philip Botha
Ek het dan n groot bek
Like
·
Reply
·
December 14 at 1:32am
Write a reply...
Chantal Kruger
Wat het die veterane om vir hulle offers te wys? Baster-president, siek samelewing waar fetus-moord wettig is, die Tien Gebooie van klaskamer mure verwyder moet word oor dit "aanstoot" gee, en n krimpende vriendekring in die wereld omdat almal gatvol is vir hulle self-aangestelde rol van Police of the World sodat die establishment hulleself nog ryker kan kry met plunder...
Like
·
Reply
·
December 13 at 12:56pm
Mornay
Botha
Chantal Kruger
, hierdie link het mos nou niks met politiek te doen nie. Hou asb daai politiek vir jouself en hê respek vir daai gesneuwelde soldate vir wie hulle hierdie kranse lê.
Like
·
Reply
·
3
·
December 13 at 1:06pm
Chantal Kruger
Gaan win eers toepaslike kennis in voor jy aanval en snedig raak. Clausewitz: Oorlog is die voortsetting van politiek met ander middele". Oorlog en gesneuweldes het ALLES met politiek te doen. En nee, ek het nie respek vir mense wat hulleself offer en doodbloei vir politieke skurke wat hulle slagveld toe stuur nie. Ek kry hulle net jammer. - Paul Kruger.
Unlike
·
Reply
·
1
·
December 13 at 1:16pm
Mornay
Botha
Paul, ek is 'n soldaat vir 25 jaar. As jy dan geen respek vir ons het nie, wat soek jy hier op 'n Militêre blad. Waar het jy dan diens gedoen
Like
·
Reply
·
1
·
December 13 at 1:22pm
Chantal Kruger
I
Like
·
Reply
·
December 13 at 1:24pm
Chantal Kruger
JL's gedoen op Inligtingskool in '85, toe by JARIC gewerk op LMB Swartkop (waar dit toe nog was) en uitgeklaar as twee-pipper. Daarna kampe gedoen tot die kommunis en ANC my land oorgevat het en ek geweier het om hulle in soldate-hoedanigheid te dien. Intussen n Honneursgraad in Strategiese (Militere) Studies voltooi aan Unisa, onder Prof (Kol.) Fourie. As jy dan moet weet. En sover ek weet is mens veronderstel om op hierdie blad respek te he vir die Weermag waarin ek n offisier was - die SAW. Dit het niks met die US Self-Appointed Police-of-the-World te doen nie.
Unlike
·
Reply
·
1
·
December 13 at 1:36pm
Mornay Botha
So, jy het dan ook nie respek vir ons wat op die grens was en gebloei het vir politieke skurke nie
Like
·
Reply
·
December 13 at 1:39pm
Write a reply...
Marthinus Nel
Mornay
Botha
,
In watter militêre hospitaal is jy destyds opgeneem?
Like
·
Reply
·
December 13 at 1:46pm
Mornay
Botha
Marthinus, jy wil tog nou net elke liewe woordjie van my kom verdraai want jy het mos 'n issue met my. Jy weet goed ek was nooit gewond in Angola nie en jy weet net so goed ek praat van "ons" die makkers van ONS wat in Angola gebloei en gesterf het.
Like
·
Reply
·
December 13 at 1:48pm
Mornay
Botha
In elk geval, hierdie posting gaan oor respek vir gesneuwelde soldate, az jy nie daai respek kan wys nie, blaai eenvoudig verby
Like
·
Reply
·
3
·
December 13 at 1:57pm
Marthinus Nel
Nee,
Mornay
Botha
, in teenstelling met jou wat Sieg Minnie met 'n mes in die rug op 'n blad betrek waarvan hy nie lid is nie en hom self gevolglik nie kan verdedig nie, konfronteer ek jou telkens tromp-op...
Like
·
Reply
·
December 13 at 4:24pm
Mornay
Botha
Hoekom is daar altyd een ou wat altyd 'n mooi post met mooi gebaar wil ontsuur met sy eie persoonlike politike gebraak. Dit het mos nou niks met hierdie post te doen nie
Like
·
Reply
·
3
·
December 13 at 4:31pm
Philip Botha
Ai tog Marthinus en Chantal-Ek dag ek sit maar n video op waar mense kan sien hoe Suid Afrikaners wereld wyd help met die beter maak van die wereld-nou maak julle twee dit suur.Sies man.
Like
·
Reply
·
4
·
December 13 at 5:00pm
Chantal Kruger
Philip
- lees minstens asb my kommentaar behoorlik voor jy aanvallend reageer (dan sal jy opmerk die kommentaar is deur "Paul" en nie "Chantal" Kruger nie, gelewer). Dit is jou en andere se goeie reg om respek te toon vir die Amerikaanse Weermag en sy gesneuweldes. Dit is my en andere se goeie reg om nie daardie standpunt te deel nie. WANT: Die wereld is 'n siek plek vandag en dit is nie toevallig so nie - een van die groot redes daarvoor is dat Amerikaanse rampokker-politici die Amerikaanse Weermag misbruik (vir baie dekades nou al) om die "New World Order"-agenda met geweld op die aardbol af te dwing. Daar is uiteraard goeie mense ook in die Amerikaanse Weermag - maar hulle laat hulleself misbruik (en juis ook ter wille van diesulkes, kan ek nie stilbly oor wat aangaan nie). - Paul Kruger.
Unlike
·
Reply
·
1
·
December 13 at 5:29pm
Hannes Vos
So ons kan dan se dat blankes plaas moorde ondersteun omdat hulle niks aan Zuma en kie doen om dit te stop nie? Jy redeneer soos 'n brommer.
Like
·
Reply
·
December 14 at 2:10am
Write a reply...
Philip Botha
Wat het die veterane om vir hulle offers te wys? Baster-president, siek samelewing waar fetus-moord wettig is, die Tien Gebooie van klaskamer mure verwyder moet word oor dit "aanstoot" gee, en n krimpende vriendekring in die wereld omdat almal gatvol is vir hulle self-aangestelde rol van Police of the World sodat die establishment hulleself nog ryker kan kry met plunder... Dit was jou kommentaar,en ek stem half en half saam met dit,maar is dit nou nodig om op n pos wat geheel en al nie polities,nie aanvallend,nie afbrekend en nie lelik is nie,so n lelike retort te skryf?
Like
·
Reply
·
December 13 at 5:43pm
·
Edited
Chris Schutte
Ja
Philip
ek stem . As mens ni saamstem ni kan jy dit op n mooi manier seg . Die video gaan in elk geval ni oor goed of sleg ni . Slegs oor respek v gevalle soldate
Like
·
Reply
·
2
·
December 13 at 6:48pm
Kenny Godfrey
Hope there will be a excellant turnout at the Voortrekker Monument on Wednesday.
Like
·
Reply
·
December 14 at 6:07am
Marthinus Nel
Chris Schutte
Miskien verander jy jou deuntjie as jy hier gaan lees:
http://mierleeu.blogspot.be/.../the-american-dream-is...
MIERLEEU: THE AMERICAN DREAM IS JUST THAT: A DREAM
MIERLEEU.BLOGSPOT.COM
|
BY PETRUS POTGIETER
Like
·
Reply
·
Remove Preview
·
December 14 at 11:13am
Mornay
Botha
Marthinus Nel
, op hierdie link probeer ons hulde bring vir gesneuwelde soldate. Hoekom begin jy nie jou eie link en plaas die crap daar sodat die wat wil daaar saam met jou daaroor kan praat nie
Like
·
Reply
·
2
·
December 14 at 12:37pm
Arthur de Lange
Mornay
Botha
nice video..... En ja ek sien weer n paar mense se pille is klaar. Lmga as jy dit mos of op Facebook of internet kry is dit waar.
Like
·
Reply
·
1
·
December 14 at 12:43pm
Philip Botha
En op Facebook,veilig agter hulle keyboards,met n dop in die hand,se die manne goed wat hulle nooit reguit vir n ou sal se nie....
Like
·
Reply
·
1
·
December 14 at 2:03pm
Chris Schutte
Ja maar ek kan ni verstaan waaroor d hele ou storie gaan ni . Vgl my net oor respek v gesneuwelde soldate
Like
·
Reply
·
1
·
December 14 at 2:16pm
Mornay
Botha
Heeltemal reg, Chris. Dit gaan net oor respek vir gesneuwelde soldate, maar daar is mos altyd een of twee wat 'n posting soos die sal vat om hulle persoonlike politiese gebraak en bullshit op ander wil afdwing. Ek het makkers wat hier in die US in daai grafte lê, en ek kan net dankie sê vir daai mense wat jaar na jaar 'n kransie op hulle grafte gaan lê vir Kersfees, Salute!!!
Like
·
Reply
·
2
·
December 14 at 2:23pm
Mornay
Botha
Marthinus, begin asb jou eie posting en gaan praat jou crap daar asb. Jy het geen respek vir gesneuwelde soldate nie
Like
·
Reply
·
December 14 at 2:42pm
Doug Webber
Mornay
Botha
jy stel dit nog mooi. dis hartroerend om te sien soldate en gewone mense toon respek vir gesneulwelde soldate.
Like
·
Reply
·
2
·
December 14 at 4:30pm
Marthinus Nel
"Die skielike geraas van ape uit die koers waarin die luiperd verdwyn het, het my laat opkyk en luister. "Ape kan darem vloek as hulle skrik," het die seun in my half hardop gefluister. Ek het 'n rukkie gestaan en luister en in my verbeelding die komieklike half mens-gesiggies vol verontwaardiging gesien" --- PJ Schoeman, OP VER PAAIE, bladsy 26
Like
·
Reply
·
December 14 at 4:33pm
Philip Botha
As n ou dood is,weet hy nie hy is dood nie,maar al die mense wat hom ken weet hy is dood.
Dit is dieselfde as jy onnosel is. Dit is ook dieselfde as jy n DOOS is.
Like
·
Reply
·
1
·
December 14 at 6:55pm
Arthur de Lange
Stem saam met jou
Philip Botha
Like
·
Reply
·
1
·
December 14 at 6:59pm
Danie Bootha
Nee, gewoonlik weet jy as jy n doos is, maar jy voel fokol..
Like
·
Reply
·
1
·
December 14 at 9:37pm
Newer Posts
Older Posts
Home
Subscribe to:
Posts (Atom)