Toe ons klein was het ons verlang na grootwees. Noudat ons groot is, verlang ons na kleinwees? Soms, ja!Fanus (wat eintlik die lirieke vir Laurika se liedjie geskryf het) se gedagtes oor onthou is pragtig maar luister gerus ook weer 'n slag na Koos:http://www.deezer.com/en/music/koos-du-plessis#music/koos-du-plessisen dan na "As Almal Ver Is" - "Onthou jy nog"
Toe ons klein was het ons verlang na grootwees. Noudat ons groot is, verlang ons na kleinwees? Soms, ja!
ReplyDeleteFanus (wat eintlik die lirieke vir Laurika se liedjie geskryf het) se gedagtes oor onthou is pragtig maar luister gerus ook weer 'n slag na Koos:
http://www.deezer.com/en/music/koos-du-plessis#music/koos-du-plessis
en dan na "As Almal Ver Is" - "Onthou jy nog"