Beste Hans van Ginkel
Ek skryf dié ope brief aan jou na aanleiding van hierdie
plasing van jou wat my goeie kameraad ( jou Facebookvriend) enkele dae gelede
onder my aandag gebring het.
Dit bevestig nie net my geregverdigde wrewel en
eksistensiële weersin in die barbare nie, maar het my ook tot ’n ontstellende nuwe
insig gebring, veral nadat ek dit onder die titel OM DIE KOKONPAPIES
BIETJIE WAKKER TE SKUD aan ’n hoër/laerskoolposlys van ongeveer sestien lede aangestuur het en
net mooi geen reaksie daarop ontvang
het nie.
Ek het as regsgeleerde besef dat ’n mens hier nie net te doene het met
medepligtigheid nie, maar inderdaad met
mededaderskap en indien ’n mens onthou dat méér as tweederdes van die
blankes “ja” gestem het, dan besef jy hoe weinig mense eintlik “nee” gestem
het.
Die “ja-broers” wil ten alle
koste probeer vergeet wat
tweemiljoen van hulle ’n miljoen van hulle landgenote (om nie te sê “volksgenote”
nie) aangedoen het – nie omdat hulle enige empatie voel of hulle gewete hulle kwel
nie, want laasgenoemde hét hulle nie – maar gewoon omdat hulle ongemaklik voel
wanneer hulle telkens daaraan herinner word dat húlle hande die bebloede mes
van die moordenaar na die weerlose keel van hul slagoffer begelei het; die
ketel kookwater grotesk oor die hoof van ’n onskuldige vrou gekantel het; met
sy eie bebloede hand die moordende hand van die misdaadprimaat ondersteun het
wat die boormasjien deur vel en been en senuwee tot in die oog en lewende brein
van sy prooi laat beur en skeur het.
Eendag, eendag moet die mot sy afsydige kokon verlaat en sy
onontkombare, natuurlike rol van voortplanting vervul – en indien dit alreeds
gebeur het – moet hulle hul nakomelinge waarsku teen die verdere voortsetting daarvan, want die misdade van die
vaders en moeders sal besoek word aan al hul geslagte daarna, tot in ewigheid…
Amen
Petrus Potgieter