Friday, December 12, 2014

NÓG SO 'N VERSKYNSEL...

Ek kan nou rapporteer dat my goeie kameraad, Marthinus Nel, se lidmaatskap van die Facebookgroep TeKoop/Te Ruil intussen sonder kennisgewing of opgaaf van redes beëindig is. (15 Desember 2014)

Hi julle, bid asb vir Alice -Rose, sy is n jaar en 6 maande, sy het in die swembad geval, asb Liewe Jesus hou U hand oor haar, tan Daleen ons dink aan tani hul, ons glo in wonderwerke en weet sy sal oriaat wees
Like ·  · 

No comments:

Post a Comment