MIERLEEU
Sunday, January 22, 2012
VOORTGESETTE DIALOOG
Dis Als
Dis die mond
dis die klank:
dis die pen,
dis die woord;
en gedagtes vorm traag in geslote oord -
dis als...
Dis 'n pionier wat trek
oor berg en vallei,
dis met val en opstaan,
dis 'n volk om te lei -
dis als...
1 comment:
Tinkeljander
January 23, 2012 at 11:50 AM
Dit het my nog altyd verstom hoe mens só baie met só min woorde kan sê. Dankie.
Reply
Delete
Replies
Reply
Add comment
Load more...
‹
›
Home
View web version
Dit het my nog altyd verstom hoe mens só baie met só min woorde kan sê. Dankie.
ReplyDelete