tag:blogger.com,1999:blog-2025559866783720618.post972998221013244293..comments2024-02-03T03:51:56.929+01:00Comments on MIERLEEU: ONS MÓÉT DIE WERKLIKHEID ONDER OË SIENPetrus Potgieterhttp://www.blogger.com/profile/17111953518215422541noreply@blogger.comBlogger3125tag:blogger.com,1999:blog-2025559866783720618.post-48174814221378508372016-04-16T20:12:46.405+02:002016-04-16T20:12:46.405+02:00Het so gemaak (e-pos gestuur), vra asb .'n kor...Het so gemaak (e-pos gestuur), vra asb .'n kort terugvoer of dit gewerk het. Lekker naweek. Groete. SA-Deutscherhttps://www.blogger.com/profile/01261836341548843970noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-2025559866783720618.post-36285512921432702912016-04-15T08:07:30.139+02:002016-04-15T08:07:30.139+02:00Beste rg dressler
Dankie vir die verwysing na jou...Beste rg dressler

Dankie vir die verwysing na jou realistiese antwoord op Dan Roodt se rubriek wat ek hiermee aan hierdie boernaalinskrywing toevoeg.

Aangesien ek nie oor 'n Facebookblad beskik nie, vra ek my goeie kameraad om jou "boodskap" aan Willem Ratte oor te dra. Jy kan intussen gerus jou e-posadres aan my deurstuur - my e-posadres is te vinde as jy by "Contributors" op my naam kliek en verder gaan...Petrus Potgieterhttps://www.blogger.com/profile/17111953518215422541noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-2025559866783720618.post-71988474550557693502016-04-14T16:31:52.027+02:002016-04-14T16:31:52.027+02:00Ek val nou hierso uit die boom uit. Hopelik is ek ...Ek val nou hierso uit die boom uit. Hopelik is ek nie onwelkom nie. Het dit geskryf, nie bedoel as publikasie nie, andersins sou ek dit bietjie meer publikasieryp geskaaf het, maar die koeel is nou deur die kerk. Hoop nie my broer donner my, omdat ek te veel familiegegewens in die openbaar prysgege het nie.

http://praag.co.za/?p=37696

Ek het nog nooit vir kmdt. Willem Ratte ontmoet nie. Eintlik is hy soos ek, 'n "Landsmann" (medevolksgenoot in duits), sou hom graag wou leer ken, paar gedagtes uitruil, ons dink dalk enders oor dinge, ons het seker soortgelyke ondervindinge in die lewe gehad, hy dalk meer in sommige opsigte. Hoe kan mens hom kontak?SA-Deutscherhttps://www.blogger.com/profile/01261836341548843970noreply@blogger.com