tag:blogger.com,1999:blog-2025559866783720618.post5050559777529771620..comments2024-02-03T03:51:56.929+01:00Comments on MIERLEEU: DÍT IS NOU VRYHEID VAN MENINGSUITING...Petrus Potgieterhttp://www.blogger.com/profile/17111953518215422541noreply@blogger.comBlogger5125tag:blogger.com,1999:blog-2025559866783720618.post-28360739930836818772015-02-11T10:55:37.642+01:002015-02-11T10:55:37.642+01:00(Ek wetie hoe jy dit doenie, maar jou poësie lyk s...(Ek wetie hoe jy dit doenie, maar jou poësie lyk soos prosa)

Ek het nie eers 32 van die 32,000 gelees of bekyk nie en ek weet by Toutatis (https://www.google.be/search?q=toutatis&espv=2&biw=1440&bih=767&tbm=isch&tbo=u&source=univ&sa=X&ei=ZxDbVL-yNsHiav_rgsgH&ved=0CDcQsAQ&dpr=1) nie hoe om "35 unieke idees" daaruit te abstraheer nie, maar ek weet wél wat ek van die amptelike weergawe dink...

België, ja, maar in die besonder Vlaanderen, waar ál die vet al preventief verwyder is vir 'n mens se eie beswil. My (Suid-Afrikaansgebore) Vlaamse vrou sing gereeld 'n Boerehooglied van soetkoekies, melktert en haar brandewynbedruipte (vrugte)koek!

Wanneer ek die Russiese klokkie hoor sing soos hy tans deur die Amerikaners gelui word (https://www.youtube.com/watch?v=ip3xE0Kdp_E), is ek natuurlik nie so seker of die nuwe-ou heimat in die Ou Wêreld geleë is nie en beplan ek en my vrou om binnekort (weer) die Orania-opsie te ondersoek.

Die Avondland is die beste in die Somer. Petrus Potgieterhttps://www.blogger.com/profile/17111953518215422541noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-2025559866783720618.post-65097316159739691812015-02-10T17:01:27.259+01:002015-02-10T17:01:27.259+01:00Sug, ja, Lindatjie - lang paaie saam met haar bewa...Sug, ja, Lindatjie - lang paaie saam met haar bewandel, en stelle afgetrap. 'n Enigma, daai een!
Ek het seker al amper al daai 32,200 whodunnits gelees en is vertroud met al die 35 unieke idees waarvan hulle maar almal 'n mengelmoes is...
Maar: sal graag eendag dit vet kom kou daar in - België, lei ek af?
Eweneens is jy heel welkom om my vuur hier in die Klein Karoo, en ek kan jou selfs aan 'n paar Belge hier voorstel - die een bak die heel beste koekies (en sy vrou se melktert: uit die boonste rakke), en danksy die ander een is goeie bier hier beskikbaar...
Maar, soos seker klokhelder duidelik is: ons leef hier op geleende tyd, en sal seker kort voor lank almal 'n nuwe-ou heimat in die Ou Wêreld moet kom soek...
Groete.skilpadhttps://www.blogger.com/profile/06995779190251837989noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-2025559866783720618.post-26202549996632390432015-02-04T07:48:47.685+01:002015-02-04T07:48:47.685+01:00This comment has been removed by the author.Petrus Potgieterhttps://www.blogger.com/profile/17111953518215422541noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-2025559866783720618.post-11636667365343208582015-02-04T07:48:38.601+01:002015-02-04T07:48:38.601+01:00Jy is so logies soos wyle oom Fanus Rautenbach se ...Jy is so logies soos wyle oom Fanus Rautenbach se Jan Absoluut.

Wanneer jy ooit eendag hier kom kuier kan ek verduidelik waarom ek spesifiek hierdie berig uit 'n moontlike minimum 32,200 "9/11 whodunnit" Google-inskrywings gekies het om hier te publiseer.

Ek het via jou bostaande Blogger-identiteit na dié van Linda Marie Botes gaan kyk - pragtig! Petrus Potgieterhttps://www.blogger.com/profile/17111953518215422541noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-2025559866783720618.post-44349141583532991312015-02-03T10:24:38.408+01:002015-02-03T10:24:38.408+01:00"I have never believed Israel **or any other ..."I have never believed Israel **or any other country** was complicit in the terrorist atrocity of 9/11" - so ... is dit dan oraait om te sê dit was 'n "inside job"?skilpadhttps://www.blogger.com/profile/06995779190251837989noreply@blogger.com